Ons het u hulp nodig!
Mozilla se steundiens word deur meer as 400 miljoen mense gebruik, en word geheel beman deur vrywilligers. Dis nou meer belangrik as ooit tevore, en dit is waarom ons u verwelkom.
Waarom moet ek help?
Help miljoene gebruikers om die meeste te put uit hul gunstelingblaaier. Jou bydraes bereik miljoene gebruikers wêreldwyd, en mens kan dit uit die gemak van jou eie woonkamer doen!